Stephen en jou span,

Baie dankie dat ek weer kan trots wees op die buitekant van my huis! Vanaf die dak tot by elke buitedeur is skoon en mooi.

Ek kan sien elkeen in die span ken sy werk en doen dit baie goed.

Ek sal SFB Waterproofing & Painting aanbeveel waar ek kan. Julle is beslis die beste wat nog aan my huis gewerk het.

Baie dankie.

Kleintjie.

Comments are closed.